Wat sê Bettina? Malema kom sy haatspraak-moses teë

“Toekomstige verkiesings sal dit bewys, maar Malema en die EFF waaraan hy nou bou, is net vir gewelddadige randfigure aantreklik.”