Wat is die kenmerke van ’n goeie fiktiewe sluipmoordenaar?

“As jy dié vraag vir Bard op Google vra, gee hy drie punte wat ek as volg opsom: ’n Goeie sluipmoordenaar moet op sy voete kan dink en sy opdrag kan uitvoer sonder om gevang te word. Hy is uiteraard ’n meester op verskeie terreine, onder andere gevegkuns, wapens, vermomming, ensovoorts.”