Wat beteken dit om volgens Kolossense 3:10 vernuwe te word "in kennis na die beeld van sy Skepper"?
“Die vernuwing vind ten opsigte van kennis plaas wat as voorbeeld die beeld van sy Skepper het. … Op grond van die kennis van God weet gelowiges hoe om reg op te tree, en deur reg op te tree brei hulle kennis van God uit.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed