Wat as God ’n vrou was?

“Hoe sou die wêreld daar uitgesien het as al die kerke, al die gelowe, geglo het in ’n liefdevolle en verdraagsame Hemelse Moeder in stede van ’n woedende, toornagtige, kwaai pa-figuur?”