Wanneer poësie meer as woorde word: ’n edusemiotiese onderrigbenadering
“Die studie belig voorts die waarde van poësie as ’n veelvlakkige literêre vorm wat by uitstek geskik is vir ’n edusemiotiese benadering. Daar word gedemonstreer hoe die integrasie van tegnologie en verskeie mediasoorte, soos klankopnames, visuele beelde en digitale interaktiwiteit, die leerervaring kan verdiep.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed