Waarheen met Afrikaans?

“Meertaligheid in ’n meertalige land soos Suid-Afrika is dus geen luukse nie, maar ’n voorvereiste vir ware demokrasie en inklusiewe ontwikkeling. Ons behoort almal minstens drie tale te kan praat.”