Vyf waarnemings oor die Suid-Afrikaanse manlikheid-in-krisis-fenomeen
“Die term manlikheid-in-krisis verwys na mans wat onsekerheid of onstabiliteit ervaar, of ’n verandering ten opsigte van hulle magsposisies beleef (Connell 2018; Viljoen 2008). Ook hou dit verband met die dikwels onbereikbare ideale waaraan mans hulself meet en waarvolgens die samelewing hulle beoordeel.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed