Vyf vinnige vrae aan Johan Bakkes

Alles is die waarheid, met ‘n knippie sout, want my ma het altyd gesĂȘ: “‘n Mens donner nie ‘n goeie storie met die waarheid op nie.”