Vyf sekondes voor Vrydag deur Ihette Senekal: ’n boekresensie

“Kom ons gesels oor die ooglopende olifant in die vertrek: Dié is die hoeveelste boek oor ’n selfdegeslagverhouding tussen twee meisies in Afrikaans? Presies. Daar is beslis min.”