VVA se Boektrommelprojek bring leesvreugde na Stellenbosch se laerskole
“Die VVA glo dat lees aangeleerde gedrag is wat deur die voorbeeld van volwassenes gevorm word. ‘Net soos ’n atleet moet oefen om te presteer, moet kinders gereeld lees om goeie lesers te word,’ voeg Van der Merwe by. Deur boeke en storievoorlesing bevorder die VVA nie net geletterdheid nie, maar ook waardes en verbeelding.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed