Voorwaardes vir die behoud van Afrikaans as wetenskapstaal: ’n taalbeplanningsperspektief 2006

“US se bestaande taalbeleid is redelik, maar die taalplan was nie toereikend nie, wat een van die vernaamste redes is waarom hierdie beraad plaasvind. ’n Taalbeleid sonder ’n spesifieke en voldoende plan van implementering het min waarde.”