Voorgestelde proses vir die hersiening en bywerking van vakwoordeboeke

“Afrikaanse vaktaal loop die gevaar om as wetenskapstaal te verdwyn indien vakkundiges, akademici, taalpraktisyns en selfs leke nie ’n daadwerklike poging aanwend om Afrikaanse terme te skep, te dokumenteer, te versprei en te benut nie.”