Vonnisbespreking: Die billikheid van ouderdomsgebaseerde diensbeëindiging

“Die regs- en beleidsimplikasies van werkgewerdiskresie om aanstellings te maak na aftrede word […] ondersoek ten einde die bewysregtelike en etiese kompleksiteit van arbeidsgeskille wat handel oor die beëindiging van die diensverhouding nadat werknemers aftreeouderdom bereik het, uit te wys.”