Volwassenes moet lees sodat kinders stories kan vind
“Hoekom moet grootmense kinder- en jeugboeke lees? Volwassenes kan mos al lees, maar tog is die boeke wat vir jonger lesers geskryf en bemark word, van groter belang as wat daar besef word. Dit is dalk net die boek wat jy nodig het om weer iets wat verlore was, te vind.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed