Vlug van gister deur Jan Bonthuys: ’n lesersindruk

“Bonthuys neem die leser op ’n empatiese wyse op reis met ’n vernielde vrou wat haar weg na ’n veilige plek soek.”