Vlambare verkiesings en politieke geweld in die VSA 

“Die sluipmoordpoging op Donald Trump op 15 Augustus, na ’n vorige poging op 13 Julie, geskied in ’n vlambare politieke orde. Wat is die kans dat politieke geweld in die VSA voor en na die presidentsverkiesing van 5 November 2024 sal eskaleer?”