Vir wiskundeonderwysers: Uit juffrou se wiskundedagboek 2 – met apologie aan Sita

“Was dit altyd so lekker vir my om somme te doen? Ek wil dit vir hierdie kinders ook so maak – dit moet vir hulle opwindend wees om somme te doen en te weet hoe die goed werk.”