Vir Crystal, van Antoinette: in memoriam

“En jy weet, en ek weet: ‘The show must go on.’ No matter what. Al wou ek skree: ‘Hoe de hel kan ons aangaan? Weet julle dan nie?! Crystal is dood.’ Maar dis nie wat jy sou wou gehad het nie.”