Vierdimensionele getalle en determinante

“Dit is ’n baie nuttige werktuig in die skep van grafika in animasiesagteware … Hierbenewens speel dit ’n belangrike rol in vlugdinamika, die beweging van elementêre deeltjies in kernfisika, robotika, rekenaaraftasting, kontroleteorie, seinprosessering en ’n magdom ander velde.”