Video: #SAS4_2015 – Adam Small

“Kaaps is ‘n taal. ‘n Taal in dié sin dat hy die volle lot en noodlot van die mense wat dit praat, dra.” Adam Small het op 3 Oktober deelgeneem aan die vierde Swart Afrikaanse Skrywersimposium.