Video en onderhoud: 'Die ander kant' van die US-taaldebat
“Ek voel wel dat daar onderskeid getref moet word tussen wanneer mense veg teen Afrikaans die taal en Afrikaans die kultuur en geskiedenis wat onderdrukkend is, want die geveg teen Afrikaans lyk vir my baie keer na ’n geveg teen die gesig van Afrikaans, wat hoofsaaklik wit is as gevolg van apartheid. Dit word nie altyd duidelik wat ’n groot rol bruin en swart mense binne Afrikaans gespeel het en nog steeds speel nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed