Video: Breyten Breytenbach oor die impak van die Afrikaanse skrywer
Op Woensdag 25 Maart 2015 het PEN Afrikaans hulle eerste oop gesprek aangebied. Die tema was: “Watter impak kan die Afrikaanse skrywer nog in die hedendaagse Suid-Afrika maak?” Kyk ‘n video met Breyten Breytenbach se toespraak.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed