Verwondering ondanks verwonding. Tussen aftakeling (verganklikheid) en ontkieming (onverganklikheid) ‒ oor die spirituele estetika van ’n “pneumatiese liggaam” binne die knyptang van veroudering, sterwe, graf en dood

“Goddelike bekleding is die teologiese misterie binne-in die doodsheid van die dood; ’n vorm van ‘onsterflikheid’ verhul in die dinamika van die opstandingshoop.”