Vertaling en taalverwerwing – ’n literatuuroorsig oor die vertaling van intertalige onderskrifte

“Daar is ’n plek vir vertaling binne die taalverwerwingsklaskamer, maar dit is nie die enigste benadering, metodologie of hulpmiddel wat gebruik moet word nie.”