Verslag oor kopieregwetgewing aan lede by PEN Afrikaans se AJV op 20 Augustus 2016
Moontlike nuwe kopieregwetgewing: “Die negatiewe effek op die inkomste van skrywers is potensieel verreikend. Die wetsontwerp in sy oorspronklike formaat maak dit moontlik vir die staat om die eiendom van skrywers se intellektuele goedere vir homself op te eis sonder vergoeding aan skrywers.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed