Verskeie Afrikaanse taalgedenkstrukture en een Afrikaanse Taalmuseum

“Terwyl die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl wyd bekend is, het ander Afrikaanse taalgedenkstrukture in Suid-Afrika vergete geraak. Sekere van hierdie taalgedenkstrukture het in verwaarlosing verval.”