Verrykingswiskunde: ewekansigheid
Is jy ’n leerder wat maklik vra: “Wat’s die kans?” Wanneer vind iets lukraak plaas? Dan moet jy hier lees. Pieta van Deventer skryf in hierdie artikel oor ewekansige getalle wat ’n groot rol in navorsing van watter aard ook al, speel.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed