Die storie van elektrisiteit

In hierdie artikel bied Koos Holtzhausen … ’n oorsig van die storie van elektrisiteit. Hierdie skrywe sal volwassenes interesseer. Ook behandel graad 6-leerders gedurende die derde kwartaal elektrisiteit as onderwerp in Natuurwetenskappe. Nuuskierige leerders kan meer lees oor elektrisiteit se geskiedenis. ’n Verrykingsartikel vir oud en jonk!