Verhoudingswelstand van adolessente in ’n Suid-Afrikaanse hoërisiko gemeenskap

“Alhoewel adolessente wel ’n goeie idee het van gesonde verhoudings, is positiewe interaksies hoofsaaklik in terme van die afwesigheid van krenkende gedrag of mishandeling, soos geweld, beskryf.”