Veeltaligheid op universiteit: ’n uitdaging én ’n geleentheid vir identiteitsvorming
“Studente bring hulle unieke lewenstories na die universiteitskonteks, waar skakeling met verskillende taal-, ras- en kultuurgroepe bydra tot die herevaluering en hervorming van identiteite. Interaksie tussen studente op ’n veeltalige kampus bring dus nuwe moontlikhede vir identiteitsvorming. Deur taal kan die omgaan met verskillende individue/groepe verstaan en uitgedruk word.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed