Van wanne af is dignity net ’n paper right, Uncle?
“As djulle omgegie het vi dignity, as djulle rêrag committed was om mense ’n bietere liewe te gie, dan sou dit ie norag wies vi mense om te strike en te brand en te riot ie. Djulle sou sonne om geprompt te wôd djulle hanne stompies gewêk het om te ensure ammel het wate en kos en klere.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed