Van taalaanleer na tolkaanleer (deel 2): Die skep van kognitiewe en metakognitiewe tolkaanleerstrategieë vir prosesgerigte tolkopleiding

“Vir die doeleindes van dié artikel word die nuutgeskepte kognitiewe en metakognitiewe tolkaanleerstrategieë as onderskeidelik direkte en indirekte strategiesoort onder die loep geneem.”