Van Calvinisme tot Romantiek: Die invloed van die Bybel op die skrywerskap van Hennie Aucamp

“Nie die Woord nie, maar die woord het vir Hennie Aucamp die lewe leefbaar gemaak.”