Van Broadway tot op eie bodem: Jong talent pak bekende musiekblyspele aan

“Birdstraat is ’n ikoniese straat in Stellenbosch. En vir die Woordfees wou ons Broadway na Stellenbosch verplaas.”