US Woordfees 2019: ’n onderhoud met Saartjie Botha

“Jy gaan iéts misloop – dis onafwendbaar. ‘FOMO’ is absoluut deel van die opwinding en bekoring van ’n fees en deel van mens se skeduleringstrategie.”