US-konvokasie 2016: Universiteit Stellenbosch: Vorentoe!
“Deur Engels as onderrigtaal te gebruik, sorg ons dat ons toeganklik is vir meer mense. Maar daar is steeds ’n groot behoefte aan en vraag na Afrikaans, daarom duur ons aanbod daarin voort.” Rektor en visekanselier Wim de Villiers se mededelings aan die US-konvokasie.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed