Uitnodiging: "Toekoms van Kaaps"-webinaar

Die Afrikaanse Taalraad, LitNet en die Afrikaanse Taalmuseum bied op 16 Junie 2020 vanaf 10:00 tot 11:00 ‘n webinaar aan met die tema “Die toekoms van Kaaps”. RSVP teen 11 Junie 2020.