Uitgewers benoud maar moedig in die aangesig van korona

“Omdat boekwinkels en drukkerye se deure vir die afsienbare toekoms toe is, het die produksie en verspreiding van papierboeke vir alle praktiese doeleindes tot stilstand geknars.”