Uit die LitNet-argief: Ik ben een Afrikaan
“Afrikanerskap was vir baie van ons ’n ongemaklike baadjie om te dra, maar nie Afrikaans nie. Afrikaans was nooit net ’n uniform nie – dit was en bly ’n onderdak.” Hierdie bydrae vorm deel van LitNet se skrywersberaad “Briewe deur die lug” (2000)
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed