Uit die argief (2006): Afrikaans en ek
“Afrikaans is my moedertaal, my spreektaal, my liefdestaal, my bidtaal, my bakleitaal. Ek onthou my ma se stem, my ouma se kampvuurstories, my pa se vermaninge in Afrikaans, maw my herinneringe leef voort in Afrikaans.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed