Tweelingpsalms baan weg na gebed vir Afrika
“’n Lewe volgens Psalm 112 beteken om in die wêreld te wees; om genadig en barmhartig teenoor ander te wees; om aan die lyding en ellende van die hulpeloses te help dra; om te stry vir menswaardigheid en geregtigheid; om dáár te wees vir die ander. Godsdiens is méér as net dogmas, rites en eredienste.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed