Trump, Amerika en die toekoms van Afrika
“Vir Afrika, en spesifiek Suid-Afrika, beteken dit ’n nuwe werklikheid. … Trump [sien] die vasteland hoofsaaklik deur ’n praktiese, selfs skeptiese lens. Sy fokus is nie op hulpverlening of ontwikkelingsamewerking nie, maar op wat Amerika daaruit kan kry. Dit is teen hierdie agtergrond dat die Amerikaanse beleidsontleder Joshua Meservey verlede week ’n dagsimposium van die Pionier Instituut buite Stellenbosch toegespreek het.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed