Toyota US Woordfeeskortverhaalbundel 2020: ’n onderhoud met Madeleen Welman

“Die verhaal (‘Juffrou Heila se tuin’) handel oor selfopgelegde alleenheid wat so toeneem dat ’n skewe perspektief van die lewe begin oorneem.”