Toyota US Woordfees | Die Krismis van Map Jacobs, Adam Small het geskryf om ons te laat dink

“Ja, Adam Small het hierdie storie in die 1970’s geskryf toe gedwonge verskuiwings nog ’n oop wond was – maar is dit nou beter? Vir baie mense, nee.”