Toyota US Woordfees 2022: ’n onderhoud oor onder woorde

“Ek dink mense kan verwag om amper as ’t ware in ons voorhuis ingenooi te word. Die vertoning sal ’n kombinasie wees van gedigte en musiek.”