Toyota US Woordfees 2022 is "Wild": ’n onderhoud met Saartjie Botha

“Dis tyd om nou weer litte los te maak, bollas los te skud, en agter te kom dat mense vryer is. ’n Sin van vryheid en ongebondenheid kan beleef. ’n Bietjie minder konvensioneel en minder konserwatief as wat hul normaalweg sou wees.” Lees die onderhoud en laai die Woordfeesprogram én die volledige boekeprogram hier af.