Toyota US Woordfees 2020: Woorde op akkoorde ‒ ’n viering van klank

“Mense moet nie vergeet dat hulle op die enigste planeet wat hulle hul tuiste kan noem, woon nie. Ons hoop dat die produksie die gehoor gaan aanspoor om die aarde lief te hê en te versorg.”