Toyota US Woordfees 2020-gesprek oor Maverick Africans: The Shaping of the Afrikaners

“Vat apartheid – apartheid sou onmoontlik gewees het onder ’n ander kiesstelsel. In die Unie van Suid-Afrika het ons tot 1994 die Britse Westminster-stelsel gehad. Daar is eintlik net een reël: ‘The winner takes all.’ Dit werk eenvoudig nie in samelewings waar daar diep etniese en rasseverdelings is nie.”