Toyota Stellenbosch Woordfees: In gesprek met drie van die akteurs in Woordedief

Woordedief is ’n gesinsvriendelike produksie, alhoewel dit op kinders gemik is. Daar is humor waarby beide oud en jonk aanklank vind. Dis definitief ’n moet-sien by vanjaar se Woordfees.”