Toyota Stellenbosch Woordfees: Huis van sand

“Wat ek werklik geniet het en wat my bybly, is die primêre storielyn. Die vermenging van digkuns, alledaagse taal en kru taal om die boodskap oor te dra is treffend.”